| |
Wat het die ander mense gesê
|
Op die 13 Augustus het ek en my vrou vir die eertse keer Goudini spa besoek vir 'n naaweek.Ek wil melding maak van die feit dat dit een van die asemrowende plekke is.Die naweek was nou wel kort maar ons het ons terdee geniet. Die plek is netjies en baie veilig.Die mense van Goudini ontvang mens baie goed en die dienste is van 'n top gehalte. Die woonstel wasgoed toegerus. Baie dankie en sien julle gou - gou!
Omar Seoposenwe [Oseopose@its.jnj.com] - 2010-08-19 15:42:06.67
|
Dankie aan Mnre,Hugo,Abdol,Vollenhoven en Jacobs,ook wil ek dankie se aan Ibtishaam wat dit moontlik gemaak het dat ek die eerste familie kon wees wat die nuwe 6bed rondawel kom gehuisves word.Die 6bed is net soos ons dit verwag het "FANTASTIES".Mnr.Hugo ek hoop daar sal meer van die 6bed rondawels gebou word.Weereens hartlik dankie vir die geleentheid dat my familie dit kon geniet.Cassiem hou so aan met jou goeie werk jy is 'n werklikke wonderwerk daar by Goudini.Nogmals dankie aan almal dit was "WONDERLIK".
Rashaad Hendricks [visas@millway.co.za] - 2010-08-10 09:37:10.653
|
Hi ek will net graag weet watter huis geriewe is daar vir die rondawels en kan n mens met n t-hemp en shorts in pools in gaan?
Tescha Nel [teschanel@gmail.com] - 2010-07-29 15:09:39.513
|
hiermee wil ek weereens baie dankie se aan almal daar by Goudini-Spa wat my en my familie so 'n onvergeetlike vakansie wat ek en my familie nou met die skool-vakansie daar kon geniet,spesiaale dankie aan Freek en sy span wat gesorg het dat die kinders heeldag met speletjies besig gehou het en ook die "wereld beker" was fantasties,dankie Freek jy is tops ou tjom,aan Cassiem wil ek net se hou aan met jou goeie werk daar,hoop die planne om daai rondawels oor te doen in 6 slaap rondawels word goed gekeur want dit sal werk ek weet dit sal,en dit sal ook meer geld insamel vir die ATKV. Julle het 'n man wat weet wat hy doen as dit kom by gebouwerk en hou so aan "Boeta Cassiem",my friende in die ontvangs Aunty Rebecca,Maureen,Tonya,Sherlina,Theo,Ibtisaam and laaste Grant dankie dat julle altyd sulke uitstekunde werk doen,dis mos maar nie 'n lekker "job" wat julle het nie want die mense is nooit tevrede met as die plek vol is nie.Dankie vir my lekker lang week ek het dit geniet.Weereens ATKV GOUDINI_SPA is die BESTE.
Rashaad Hendricks [visas@millway.co.za] - 2010-07-08 12:36:30.343
|
2 Theatre Close
Westgate
Mitchell's Plain
7798
Charlin Finch-Adams [cfinch-adams@oldmutual.com] - 2010-05-02 14:07:34.217
|
2 Theatre Close
Westgate
Mitchell's Plain
7798
Charlin Finch-Adams [cfinch-adams@oldmutual.com] - 2010-05-02 14:07:26.437
|
Ek will graag 'n member rk van goudini? wat moet ek mk om n member te rk
Lezahn Abrahams [skynet@bmedia.co.za] - 2010-04-08 09:53:10.653
|
Ek kry nie julle oordplan om op my skerm te verskyn nie. Is daar 'n fout daarmee?
Deon van Wyk Van Wyk [deon@vanwyks.net] - 2010-03-08 19:51:54.903
|
ek is mal om vakansie te kom hou by enige van die ATKV oorde, maar wil net he dat julle meer van julle kleiner eenhede soos die 2 of 3 slaap eendhede rolstoel vriendelik maak. ek en my vrou kom partykeer na n oord maar sukkel dan om n eenheid te kry wat rolstoel vriendelik is.
ek het vandag weer n bespreking gemaak by een van die Hartenbos eenhede maar ek moes n 6bed huisie vat vir net die 2 van ons dat ek maklik kan beweeg binne en dat ek in die badkamer kan kom. ek was so jaar terug by die Goudini oord en het n rolstoel vriendelike rondawel gesoek. ek het n bespreking gemaak en hulle het gese daar was 2 rondawels wat rolstoel vriendelik is. toe ek daar kom kon ek glad nie in die badkamer inkom nie, die oord was vol daardie jaar September en dit wat my huweliks herdenking. al wat beskikbaar was, was een van die slanghoek huise, no 19 of 20, wat heelwat duurder was, toe moes ek daar inboek want ek was nie bereid om weer terug te ry Kaap toe nie.
andersins geniet ek dit baie by die oorde
Andre Bekker [andre.bekker@vodacom.co.za] - 2010-03-02 13:04:16.233

Andre Bekker [andre.bekker@vodacom.co.za] - 2010-03-02 13:00:00.25

Andre Bekker [andre.bekker@vodacom.co.za] - 2010-03-02 12:59:50.31
|
Ek wil graag weet hoekom is dit so swaar om n paasnaweek geboek te kry.
Wanneer is die beste tyd om n bespreking vir n paasnaweek te doen?
Bodil van Willingh [bvwillingh@dpiplastics.co.za] - 2010-02-17 16:06:20.86
|
A very very very big thank you for our wonderful stay recently. We had a wonderful time and thank you for making the camping area so convenient, the ablution area was almost always clean. A further thank you to the group who ensured that all was always entertained, but especially 'RUDI'. Thanks again guys ... we can hardly wait to cum back again !!!!!! - THE BEN 10 FAMILY
Fatimah Taylor [ftaylor@telkomsa.net] - 2010-01-11 06:03:58.623
|
I just read the comments already posted on this site and agree with the unhappiness expressed here. I'm due to camp for a week during next week and sincerely hope that the security and cleaning staff will deal appropriately with fellow muslim visitors as they do seem to get favoured when they make noise, wear inappropriate swim clothes, dirty and wet the ablution block when taking ablution. How inconsiderate is that towards the next person? You disgrace the Muslim religion by giving muslims a bad name!!!
Dee Cee [dee@yahoo.com] - 2009-12-28 14:02:39.793
|
Hiermee 'n "sonneblom" vir wyse waarop ons bespreking hanteer was asook die vriendelikheid van ontvangs-personeel.
Ongelukkig moet ek ook 'n doringtak rondswaai.
Vanaf 01/12/'09 tot 06/12/'09 het ons - as ATKV-lede (my eggenote en ek)gekamp op staanplek nr. 40. Bespreking nr. 209313 verwys. Weens die gedrag van sommige kampeerders, was ons gelukkig as ons meer as so 3 ure slaap deur die nag kon inkry! Die eerste drie oggende was ons gewek om 05:30 deur die hardop sing-gebed deur 'n moslem (in arabies) gevolg deur die hardop lees uit die Koran. Voorts het van die kampeerders tot in die oggend - 03:00 so gesels en musiek maak, dat ek moes opstaan en vra dat hulle tot rus kom. Die sekuriteitslede was ook versoek om op te tree. Enige tyd van soggens vanaf 05:00 begin mense te gesels en rondloop. Gevolglik was daar bitter min sprake van behoorlike rus!
Punt 8 van besoekersvoorwaardes rakende absolute stilte na 23:00 word dus nié gehandhaaf. Wanneer die swembaddens ook om 23:00 sluit, keer besoekers al geselsende terug na hul tente/karavane/woonstelle.
Die bepalings van gebruik van alkoholiese dranke veral op die swembadterrein, word dus oortree, veral deur die dagbesoekers. Die sekuriteitsbeampte was meer begaan oor kinders of volwassenes se gedrag in die swembad as buite die bad. Dubbele standaarde heers ook rondom kleredrag van swembadgebruikers wat teenstrydig is met kennisgewings wat by die baddens aangebring is.
Ek stel voor dat van die sekuriteisbeamtes hul werk doen gekleed in burgerdrag en so tot by die oortreders kan kom wat veral aan alkoholiesedrank gebruik. Dieselfde sal resultate lewer vir die rusverstoorders wat net weer voortgaan nadat die beampte in uniform weg is. Indien persoonlike besonderhede van oortreders op data geplaas kan word en vergelyk word met persone wat besprekingsdoen en so toegang vooraf geweier word, sal hierdie euwel hopelik voorkom word. Dit was met groot opgewondenheid om die oggend van die 7de te kon vertek en nie nog 'n nag op Goudini deur te bring nie! Ons het gegaan om ons huweliksherdenking (6de) te vier asook my eggenote se aftrede en is met teleurstelling van hierdie oulike oord weg. Dit is my opregte wens dat hierdie punte aandag sal geniet.
Vriendelike groete en by voorbaat dank. M.W. Kotze.
Mauritz Kotze [mwkotze1@telkomsa.net] - 2009-12-16 14:03:11.013
|
Ek kan nie die tariew op die webwerf kry nie,kan u asseblief die bladsy vir my e-mail en die rede gee hoekom die bladsy vir di eafgelope tyd nie beskikbaar is nie.Ek wil graag 'n bespreking maak en dis ongerieflik.
Dankie
Hannes Rossouw [Hannes.Rossouw@standardbank.co.za] - 2009-11-25 22:18:53.2
|
it realy put tears to my eyes to see that people can speak bad about a person that is only doing his/her job by phoning a member who made a booking for the easter weekend to go and spend time at the resort.As a member who go to to Goudini Spa atleast 4 to 5 times a year do you think i get preference,no i also have to go through the same routine as all members by apply-ing for accommodation,the members should be so kind as to read the members rules and then once that is read then please understand it is not the person who phone you that does your bookings but his boss and that person was given a job to do.So Mr Theo you are only doing you job and a good one at that so keep up your good work and enjoy it.To all the wonderfull people working there keep it up that is why you got a GOLD rating from the A A for your wonderfull place.To all who know me it is only me Mr Hendricks player 23 of GOUDINI SPA .KEEP UP YOUR GOOD WORK.
Rashaad Hendricks [visas@millway.co.za] - 2009-11-10 15:44:24.623
|
to whom it may concern:
i get a call from a Mr Theo(goudinispa), saying that theres no camping sites available for easter 2010, though i booked within the period for easter bookings,he confirms that theres no camping space avail.then said that theres a rondavel,&slanghoek villa avail,in which im not interested,then he went on saying its because i dont have enough points etc ,and dont buy books (lapa etc.).Personally im very dissapointed in goudini spa ,iv'e been a member since 2002 ,subscription is on time everymonth ,almost there every year ,and iv'e noticed that the same people is sometimes in the same rondavels or near the facilities come easter weekend.(slang in die gras)and this is the type of treatment i get.whre can i get a form to cancel my subscription, to be honest is that your standards a on a downtrend,cause you are over selling yourselves;ATKV Management needs to look into this matter .kind regards.Mr Samuels
shuabe samuels [shuabe.samuels@capetown.gov.za] - 2009-10-22 09:42:39.2
|
I LOVE gOUDINI sPA
mICKEY Mouse [mickey@disney.com] - 2009-10-09 08:58:32.247
|
Goudini Spa is waarlik n wonderlike plek om te ontspan. Tot dusver het ek net wonderlike herinneringe aan die plek. Maar eending wat my geweldig pla - daar is nooit genoeg plek vir almal nie - ek probeer seker al n maand of twee plek kry vir die naweek van die 24 Sep.'09 maar herlaas - niks nie. so as iemand graag sy naweek wil verkoop --- ek is bereid om dit oor te vat :-) julle bestuur n wonderlik plek en almal is gewoonlik vriendelik en behulpsaam tot op die skoonmaak personeel.
Alice Titus [alice.titus@qmuzik.com] - 2009-09-14 13:40:08.92
|
Goudini Spa is waarlik n wonderlike plek om te ontspan. Tot dusver het ek net wonderlike herinneringe aan die plek. Maar eending wat my geweldig pla - daar is nooit genoeg plek vir almal nie - ek probeer seker al n maand of twee plek kry vir die naweek van die 24 Sep.'09 maar herlaas - niks nie. so as iemand graag sy naweek wil verkoop --- ek is bereid om dit oor te vat :-) julle het bestuur n wonderlik plek en almal is gewoonlik vriendelik en behulpsaam tot op die skoonmaak personeel.
Alice Titus [alice.titus@qmuzik.com] - 2009-09-14 13:39:11.92
|