ATKV-Goudini Spa Restaurant
 
 
 
 
  
 
    Akkommodasie
    ATKV-Lidmaatskap
    Besienswaardighede
    Besoekersvoorwaardes
    Besprekings bepalings en voorwaardes
    Besprekingsversoek (aanlyn)
    Besprekingsversoek (drukbaar)
    Dagbesoekers (slegs ATKV-lede)
    Dagboek
    Historiese Oorsig
    Kiekiekyk
    Kontakbesonderhede
    Ontspanning
    Oordplan
    Puntestelsel vir bespreking
    Reisigersinligting
    Restaurant
      Spyskaart: Ontbyt
      Spyskaart: Middagete
      Spyskaart: Driegangmaal
      Spyskaart: Formele Dinee
      Spyskaart: Vingerete
      Spyskaart: Braai
    Roetekaart
    Sê jou sê
    Sosiaal maatskaplik
    Spesiale Aanbiedinge en Promosies
    Tariewe
    Virtuele Toere
    Wat sê die besoekers
    Waterveiligheid
Restaurant

As jy te moeg is om self vleis te braai op jou vuurtjie, kan jy gerus gaan weglê aan al die heerlikhede wat in die gelisensieerde restaurant voorgesit word. Moenie die pragwyne van die Boland vergeet nie. Die restaurant bied ook halaal en vegetariese geregte aan!

'n Snuffelkafee bied jou alles wat jy nodig het vir 'n tussenin-happie!

'n Verskeidenheid van spyskaart is vir konferensiegroepe beskikbaar:

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Driegangmaal
  • Formele Dinee
  • Vingerete
  • Braai

Tariewe is beskikbaar op aanvraag.



[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]