Troues
Twee van ons selfsorg-vakansieoorde, ATKV-Drakensville en ATKV-Klein-Kariba, is volledige toegerus om sprokiestroues te reël volgens jou unieke vereistes.
Hoewel ons ander selfsorgvakansieoorde nie troukapelle het nie, kan troues ook gehou word by ATKV-BUFFELSPOORT en ATKV-GOUDINI SPA waar ons kundige span alles kan reël vir ’n onvergeetlike troue.

|