GOUDINI SPA

Tariewe | Galery | Kwotasie

GOUDINI SPA

Tariffs | Gallery | Quotation

BOLAND-KOMPLEKS

Eenhede vir ses to agt persone wat uitkyk op ’n sentrale swembad met natuurlike bronwater..

BOLAND COMPLEX

Units for six to eight persons that overlook a central swimming pool with natural spring water.

SLANGHOEK-VILLAS

Eenhede geskik vir vyf persone met ’n geplaveide stoep en privaatbraai.

SLANGHOEK VILLAS

Units suitable for five persons with a paved veranda and private braai.

BADSBERG-EENHEDE

Ons Badsberg-eenhede is geskik vir vier tot vyf persone en wissel van twee- tot drie-ster. Elk is toegerus met ’n oopplankombuis en leefarea, ’n badkamer en ingeboude braaiplek.

BADSBERG UNITS

Our Badsberg units are suitable for four to five people and are available in two- or three-star units. Each unit is equipped with an open-plan kitchen and lounge, a bathroom, and a built-in braai area.

TULBACH-WOONSTELLE

Eenhede geskik vir vyf mense met ’n stoep en privaatbraai.

TULBACH FLATS

Units suitable for five people with a veranda and private braai.

GOUDINI-WOONSTELLE

Verskeie eenhede beskikbaar vir twee tot ses persone.

GOUDINI FLATS

Various units available suitable for two to six persons.

WOONWA- EN KAMPEERTERREIN

Vier-en-vyftig geplaveide staanplekke, elk met ’n kragpunt en privaatbraai.

CARAVAN AND CAMPING SITE

Fifty-four paved stands, each with a power supply and private braai

RONDAWELS

Eenhede geskik vir twee tot vyf persone met lugreëling en ’n onderdakbraaiplek.

RONDAVELS

Units suitable for two to five persons with air-conditioning and a covered braai area.

T: +27 23 349 8100
F: +27 23 344 3158
E: goudini@atkv.org.za