Skip to the content

ERINVALE  |  ROBERTSON  |  WORCESTER  |  PEARL VALLEY

ATKV-Goudini Spa bied 'n onvergeetlike 
5-dag-gholftoer aan, wat sal plaasvind op
vier van die beste gholfbane in die Boland.

Koste beloop slegs 
R5 500 p.p.

WAT IS INGESLUIT?

  • Deelverblyf vir 5 nagte.
  • 2 x Aandetes word deur die oord voorsien.
  • Verwelkomings- en prysoorhandigingsfunskie.
  • Gholfspel by 4 bane met halfweg ete en gholfkarretjies.

AKKOMMODASIE

Opsies is as volg:

  • 5-Bed Opgegradeerde Rondawel
    (2 spelers per eenheid)
  • 6-Bed Slanghoek Villas
    (4 spelers per eenheid)

WAT IS INGESLUIT?

Deelverblyf vir 5 nagte.

2 x Aandetes word deur die oord voorsien.

Verwelkomings- en prysoorhandigingsfunskie.

Gholfspel by 4 bane met halfweg ete en gholfkarretjies.

AKKOMMODASIE

Opsies is as volg:

5-Bed Opgegradeerde Rondawel
(2 spelers per eenheid)

6-Bed Slanghoek Villas
(4 spelers per eenheid)

SPESIALE AANBIEDING

Bring jou gesin saam teen 'n bykomende fooi van R3000.00 vir tot vier mense. Hierdie fooi sluit nie etes in nie, en dek slegs verblyf.

Bepalings en voorwaardes geld.

Vir meer inligting, of om te bespreek, kontak ons gerus:

goudini@atkv.org.za
www.goudinispa.co.za
023 349 8100